Modulekode | MWT 896 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor ‘n goedgekeurde navorsingsprojek. Spesialiskennis van ‘n hoofdissipline in maatskaplike werk, die ontleding, omvorming en evaluering van abstrakte data en begrippe en die daarstelling van paslike response vir die oplossing van kontekstuele abstrakte probleme. Beplanning, bronbenutting en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige toerekenbaarheid vir die bereiking en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette.Toetrede tot doktorale en verdere navorsingsopleiding en navorsingsgebaseerde beroepe. |
Modulekrediete | 180.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App